Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Deur Rekeningkunde as ’n hoërskool vak te neem, gee jou ná skool ’n voordeel, maak nie saak watter loopbaan jy volg nie. Dit vaardighede wat jy leer kan op allerhande situasies toegepas word, of jy vir ’n maatskappy werk of op jou eie, of jy kies om ’n loopbaan in rekeninge te volg, of boek te hou. Dit is dus in jou belang om jou bes in die Matriek eksamen te doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 sal jou help om te leer. Algemene bekommernisse vir eksaminators sluit ’n onvermoë in om sekere bewerkings te doen, asook om die vraag ordentlik te verstaan en die toepaslike inligting vir die vraag te identifiseer. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 gee jou heelwat geleenthede om te oefen met voorbeelde van ekamenvrae.