Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 ISBN/SKU: 9781920356569
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is ’n mengelmoes van ekonomiese teorie, besigheidstudies en rekeningkunde. Selfs al is jy nie van voorneme om besigheidsvakke vanaf Graad 10 na te streef nie, is EBW ’n nuttige vak vir die res van jou hoërskool loopbaan en verder. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 vereenvoudig die inhoud wat leerders dikwels ingewikkeld vind. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 bevat aktiwiteite wat op sekere punte van die inhoud noukeurig ontwikkel is. Dit maak dit vir jou moontlik om jou begrip van ’n spesifieke konsep na te gaan voordat jy aangaan.