Skip to product information
1 of 1

Shuter & Shooter

Ace it! Geskiedenis Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356286

Ace it! Geskiedenis Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356286

Verified: ISBN/SKU: 9781920356286

Regular price R 165.00 ZAR
Regular price Sale price R 165.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 7 - 10 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

 Ace it! Geskiedenis Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356286

Die vermoë om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder ’n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van ’n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het, hoekom en hoe. Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas. Ace it! Geskiedenis Graad 11 neem ’n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it! Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige.

View full details