Skip to product information
1 of 1

Shuter & Shooter

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356163

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356163

Verified: ISBN/SKU: 9781920356163

Regular price R 165.00 ZAR
Regular price Sale price R 165.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 7 - 10 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356163

Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees. Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in ’n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme. Jy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.

View full details