"Black Friday starts now!
Save 12% on all essential school and academic books, plus stationery – from now until 30 November. Don’t miss out!"
Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 ISBN/SKU: 9781920356774
Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 ISBN/SKU: 9781920356774
Ships From Us in 6-8 Business days.
Expected to ship from us latest by
Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 ISBN/SKU: 9781920356774
Nou vir die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. ’n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie. ’n Eienskap van Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag. Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom.
Share
Let customers speak for us
from 102 reviewsPlatinum English Home Language Grade 4 LB ISBN/SKU: 9780636110137
Very happy with the book thank you bobs books
I'm happy with the service and delivery, no issues whatsoever. Will definitely buy from you in the future!!
Thank you for delivering just in time before we had to leave for Eswatini.
A very handy tool to prepare for grade 10 English examination. I am impressed.
Best service
Service fast and professional. No stress , no headache.
I'm very happy with all of the books
Platinum Wiskunde Graad 7 LB ISBN/SKU: 9780636141421
Thank you for the good delivery, I am satisfied!
Great service
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 2 Leerderboek ISBN/SKU: 9780636128606
Afrikaans… geniet dit! Werkboek 2 (Additional language) ISBN/SKU: 9781920008161
Platinum Natural Sciences and Technology Grade 5 LB ISBN/SKU: 9780636135536