Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Of jy nou teruggesak het of bloot ’n sterk fondament vir Wiskunde wil opbou, Ace it! Wiskunde Graad 11 sal jou kan help. Tesame met uitgebreide beskrywings om die Wiskunde te help verstaan, verskyn daar bewerkte voorbeelde om jou te help om Wiskundige vaardighede te ontwikkel. Daar is ook deurgaans vrae om jou te help om toe te pas wat jy geleer het. Jou resultate kan nie anders as om met Ace it! Wiskunde Graad 11 te verbeter nie. Bou op jou vaardighede wat verband hou met funksies, waarskynlikheid en algebra, en skerp ook jou finansiële wiskunde vaardighede in.