Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Selfs al wil jy nie met die wetenskaplike vakke vanaf volgende jaar aangaan nie, moet jy steeds soveel punte moontlik in jou Natuurwetenskappe Graad 9-eksamen behaal. Die Natuurwetenskappe Graad 9 leerplan bevat toepassings in die werklike lewe, en jy hoef nie intimideer te word deur die feit dat dit ’n wetenskap is nie. Alles in ag genome, wat is nié lekker omtrent ’n vak wat jou alles omtrent jou liggaam, die wêreld en ons heelal leer nie? Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 ontsluier Natuurwetenskappe – ons glo, hoe beter jy ’n vak verstaan, hoe meer sal jy dit geniet en hoe beter sal jy in die eksamen vaar! Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 bevat uitgebreide beskrywings van die inhoud, geëtiketteerde diagramme.