Skip to product information
1 of 1

Shuter & Shooter

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356149

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356149

Verified: ISBN/SKU: 9781920356149

Regular price R 165.00 ZAR
Regular price Sale price R 165.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 7 - 10 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356149

Fisiese wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan ’n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn.

View full details