Skip to product information
1 of 1

Shuter & Shooter

Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356347

Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356347

Verified: ISBN/SKU: 9781920356347

Regular price R 165.00 ZAR
Regular price Sale price R 165.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 7 - 10 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356347

Fisiese wetenskappe is in Graad 11 ’n uitdagende vak. As jy egter die tyd afstaan en ’n poging aanwned om seker te maak jy verstaan elke begrip ten volle, sal jy deur die eksamen vlieg. Jy sal in alle waarskynlikheid goed in Graad 12 Fisiese Wetenskappe vaar as jy tydens jou Graad 11-jaar hard gewerk het. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 bied jou die instrumente wat jy benodig om deur die ingewikkelde begrippe te werk en dit te verstaan asook om jou kennis en vaardighede tydens die eksamen toe te pas – ’n noodsaaklike vaardigheid op hoërskool. Eksamintors bekommer hulle dikwels oor die Fisiese Wetenskappe-leerders wat nie weet hoe om die teorie toe te pas nie en, aangesien die vak hoofsaaklik prakties.

View full details