Skip to product information
1 of 1

Shuter & Shooter

Ace It! Toerisme Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356224

Ace It! Toerisme Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356224

Verified: ISBN/SKU: 9781920356217

Regular price R 145.20 ZAR
Regular price R 165.00 ZAR Sale price R 145.20 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 10 - 12 work days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Bobpay
Visa
Maestro
Mastercard
American Express
PayShap
Capitec Pay
Scan to Pay

Ace It! Toerisme Graad 10 ISBN/SKU: 9781920356224

As jy Toerisme vanaf Graad 10 as ’n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet. Dit is egter nie te sê dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis. Ace It! Toerisme Graad 10 sal jou help om sin te maak van al die inligting en hoe om dit in die alledaagse lewe toe te pas. Uitgebreide beskrywings, toepaslike voorbeelde en innemende aktiwiteite dra alles by tot ’n dieper begrip van hierdie opwindende bedryf.

View full details

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Bobpay
Visa
Maestro
Mastercard
American Express
PayShap
Capitec Pay
Scan to Pay