Skip to product information
1 of 1
Shuter & Shooter

Ace it! Toerisme Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356248

Ace it! Toerisme Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356248

Regular price R 248.00
Regular price Sale price R 248.00
Sale Sold out

Ships From Us in 6-8 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Ace it! Toerisme Graad 11 ISBN/SKU: 9781920356248

Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. ’n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn. Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas. Dit berei jou nie net op die eksamen.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)