1
/
of
1
Pearson Education
Afrikaans Sonder Grense Eerste Add Taal Gr 11 OG with Control Test Book & Question Bank CD ISBN/SKU: 9780636137882
Afrikaans Sonder Grense Eerste Add Taal Gr 11 OG with Control Test Book & Question Bank CD ISBN/SKU: 9780636137882
Verified: ISBN/SKU: 9780636137882
No reviews
Regular price
R 359.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 359.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Afrikaans Sonder Grense Eerste Add Taal Gr 11 OG with Control Test Book & Question Bank CD ISBN/SKU: 9780636137882
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Features:
- Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
- Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel.
- Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid.
- Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
