Skip to product information
1 of 1

Pearson Education

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204614

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204614

Verified: ISBN/SKU: 9780636204614

Regular price R 50.16 ZAR
Regular price R 57.00 ZAR Sale price R 50.16 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 5 - 7 working days

Enjoy multi-buy savings on all Previously Loved items!
Mix and match any books, CDs, movies, or board games.
Discounts apply automatically at checkout.

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Bobpay
Visa
Maestro
Mastercard
American Express
PayShap
Capitec Pay
Scan to Pay

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204614

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 2 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 2 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

 

View full details

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Bobpay
Visa
Maestro
Mastercard
American Express
PayShap
Capitec Pay
Scan to Pay