Skip to product information
1 of 1
Afrikaans Sonder Grense

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204621

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204621

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out

Ships From Us in 5-7 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek ISBN/SKU: 9780636204621

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

 

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)