1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297961
Die Antwoord Reeks Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297961
Verified: ISBN/SKU:9781920297961
No reviews
Regular price
R 278.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 278.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Â
Die Antwoord Reeks Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per onderwerp
- Vrae en antwoorde per onderwerp
- Praktiese werk: voedselproduksie
- Eksamenvraestel en -memo
