Skip to product information
1 of 1
The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 10 Ekonomie 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297992

Die Antwoord Reeks Graad 10 Ekonomie 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297992

Regular price R 215.10
Regular price R 239.00 Sale price R 215.10
Sale Sold out

Ships From Us in 4-6 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Die Antwoord Reeks Graad 10 Ekonomie 3-in-1 KABV

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3-in-1 studiegids gebruik ‘n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lê van ‘n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestelle en –memo’s
View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)