1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297824
Die Antwoord Reeks Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297824
Verified: ISBN/SKU:9781920297824
No reviews
Regular price
R 278.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 278.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul.
Sleutelkenmerke:
- Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
- Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
