1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297848
Die Antwoord Reeks Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920297848
Verified: ISBN/SKU:9781920297848
No reviews
Regular price
R 278.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 278.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
- Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.
