1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920558260
Die Antwoord Reeks Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920558260
Verified: ISBN/SKU:9781920558260
No reviews
Regular price
R 299.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 299.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, toeganklike notas per module
- Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
- Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike diagramme ter verduideliking
- Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer.
