The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde ISBN/SKU:9781920686512
Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde ISBN/SKU:9781920686512
Verified: ISBN/SKU:9781920686512
Ships in 4 - 6 working days
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde
Hierdie Graad 11 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde is deur ’n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp vir leerders wat streef na uitmuntendheid. Dit is vir indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Dit bied oefeneksamens en volledige antwoorde, wat leerders die geleentheid bied om onder tydbeheerde eksamentoestande te oefen asook om gedeeltes van die kurrikulum wat meer aandag vereis, uit te lig.
Hierdie omvattende studiegids bevat:
- 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
- 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
- ’n Magdom hoër-orde vrae
Â
Die gebruik van hierdie Graad 11 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde sal jou vaardighede vinnig laat verbeter en slyp en jou in staat stel om in KABV- óf IEB-eksamens uitmuntend te presteer.
Â
