Skip to product information
1 of 1
The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920558307

Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920558307

Regular price R 308.00
Regular price Sale price R 308.00
Sale Sold out

Ships From Us in 2-4 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Die Antwoord Reeks Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van ‘n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)