Skip to product information
1 of 1

The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568795

Die Antwoord Reeks Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568795

Verified: ISBN/SKU:9781920568795

Regular price R 299.00 ZAR
Regular price Sale price R 299.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 4 - 6 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Die Antwoord Reeks Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV

Hierdie Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids is ‘n betroubare, maklik-om-te-volg studiehulpmiddel vir elke leerder wat hierdie vak neem. Dit bevat deeglik nagevorste notas, duidelike illustrasies, studiewenke, oefeninge en eksamenvraestelle. Die kolpuntnotas, relevante diagramme en logiese uitleg dra by tot begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en wenke
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestel en -memo

Hierdie studiegids bied alles wat van die leerder vereis word om in hierdie vak uit te blink.

View full details