1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568832
Die Antwoord Reeks Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568832
Verified: ISBN/SKU:9781920568832
No reviews
Regular price
R 299.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 299.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetalieerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om dié vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per onderwerp
- Oorspronklike bronmateriaal wat met sorg gekies is
- ‘n Stap-vir-stap-gids oor die teken en verduideliking van grafieke
- Bondige, visuele opsommings aan die einde van elke onderwerp
- Vrae per onderwerp en per module
- Gedetalieerde antwoorde op vrae
