Skip to product information
1 of 1

The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV ISBN/SKU:9781920568863

Die Antwoord Reeks Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV ISBN/SKU:9781920568863

Verified: ISBN/SKU:9781920568863

Regular price R 278.00 ZAR
Regular price Sale price R 278.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 4 - 6 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Die Antwoord Reeks Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
  • Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

View full details