The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde ISBN/SKU:9781920568993
Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde ISBN/SKU:9781920568993
Verified: ISBN/SKU:9781920568993
Ships in 4 - 6 working days
Couldn't load pickup availability
Â
Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde
Hierdie Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde is deur ’n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel. Dit bied omvattende, indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Hierdie vraestelle laat jou toe om jou probleemoplossingstegnieke onder tydbeheerde eksamentoestande, te bemeester. Dit sal jou ook help om probleemareas in die Graad 12-Wiskundekurrikulum, waaraan jy moet werk, te identifiseer.
Hierdie omvattende studiegids bevat:
- 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
- 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
- ‘n Magdom hoër-orde vrae
Deur hierdie Graad 12 Wiskunde Eksamenvraestelle en Antwoorde by jou toetsvoorbereidingsrepertoire te voeg, sal jou in staat stel om in KABV- of IEB-eksamens uit te blink.
