1
/
of
1
The Answer Series
Die Antwoord Reeks Grade 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568719
Die Antwoord Reeks Grade 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568719
Verified: ISBN/SKU:9781920568719
No reviews
Regular price
R 299.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 299.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Ships in 4 - 6 working days
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Grade 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV
Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is ‘n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van ‘n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.
Sleutelkenmerke:
- Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
- Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
- Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
