Skip to product information
1 of 1
The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit” ISBN/SKU:9781928405528

Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit” ISBN/SKU:9781928405528

Regular price R 152.10
Regular price R 169.00 Sale price R 152.10
Sale Sold out

Ships From Us in 4-6 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Die Antwoord Reeks Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit”

Hierdie bekostigbare produk, wat teorie insluit en oefening bied, is ideaal vir ‘afstands’-eksamenvoorbereiding vir matrieks, veral tydens die huidige landswye, báie uitdagende tyd as gevolg van die verlies aan onderrig en leer.

Die inhoud is OP-DATUM en relevant, en daarom is hierdie publikasie voorwaar ‘n ‘TOOLKIT’ wat onder andere die volgende materiaal insluit:

DBO en IEB Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamens

  • DBO (2014 – 2020) & IEB (2017 – 2020) met omvattende oplossings vir alle vraestelle.
  • ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae uit afsonderlike onderwerpe te kies, asook meer uitdagende vrae uit die bogenoemde eksamenvraestelle, wat dus met DBO Diagnostiese Verslae sedert 2014, verband hou.

Ondersteunende, noodsaaklike dokumente & uiters doeltreffende opsommings

  • kurrikulum
  • kognitiewe vlakke
  • herinnerings vir toets- & eksamenvoorbereidings
  • alle eksamineerbare bewyse
  • opsommings rakende vierhoeke, sirkelmeetkunde, analitiese meetkunde, konkawiteit
  • stellings & aanvaarbare redes •Â formules •Â sakrekenaarinstruksies

Hoe leerders hul eksamentegniek kan verbeter:

  • voltooi ‘n paar van die vraestelle onder eksamentoestande
  • raak gewoond daaraan om vir die volle tydperk van 3 ure te konsentreer
  • leer om eers ‘n paar keer deur die vraestel te werk en die roetinevrae te beantwoord, en dan na die meer uitdagende vrae, wat langer neem, terug te keer en
  • pak dan laastens, wanneer alles anders voltooi is, die vrae aan wat meer tyd en aandag vereis

Goeie eksamentegniek maak ‘n groot verskil aan enigiemand se vermoë om, onder druk, topgehalte werk te lewer, en The Answer Series Graad 12 Ou Vraestelle ‘Toolkit’ maak sonder twyfel die speelveld gelyk, en verseker só dat elkeen sukses kan behaal.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)