Skip to product information
1 of 1

The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568733

Die Antwoord Reeks Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568733

Verified: ISBN/SKU:9781920568733

Regular price R 299.00 ZAR
Regular price Sale price R 299.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ships in 4 - 6 working days

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Die Antwoord Reeks Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.

Sleutelkenmerke:

  • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
  • 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as ‘n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as ‘n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

View full details