Skip to product information
1 of 1
The Answer Series

Die Antwoord Reeks Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1 ISBN/SKU:9781991261021

Die Antwoord Reeks Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1 ISBN/SKU:9781991261021

Regular price R 215.10
Regular price R 239.00 Sale price R 215.10
Sale Sold out

1 In Stock, More Available In 2-3 Days

Read more about shipping costs

Die Antwoord Reeks Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1

Hierdie propvol, volkleurstudiegids help leerders om maklik vanaf basiese wetenskaplike konsepte tot die toepassing van kennis wat in die VOO-fase vereis word, te beweeg. Dit volg in die voetspore van die topverkoper Graad 9 Natuurwetenskappeboek.

Dit sluit in:

  • Omvattende Vaardighede-afdeling,
  • Georganiseerde, maklik-om-te-volg Notas
  • Vrae per Onderwerp
  • Gedetailleerde Antwoorde
  • Volkleurhardekopie en -eBoek

Sleutelkenmerke

  • Vaardighede-afdeling:
    • stap-vir-stap verduideliking van die wetenskaplike metode
    • uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoekvraag
    • geïllustreerde opsomming van die voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
    • uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
  • kurrikulumgerigte, omvattende maar tog bondige NOTAS per Onderwerp
  • duidelike, VISUELE OPSOMMINGS en ILLUSTRASIES
  • pragtige FOTO’S en BEELDE wat die teks verryk en belangstelling wek
  • stap-vir-stap, GEÏLLUSTREERDE PRAKTIKA met resultate en gevolgtrekkings
  • ‘n wye reeks VRAE en ANTWOORDE per Onderwerp
  • gedetailleerde MEMO’S met handige wenke in ‘n aparte boekie
  • onderwyserWENKE regdeur die teks
  • VERRYKING om kritiese denke te stimuleer en kurrikuluminhoud met die regte wêreld te verbind

Hierdie langverwagte nuweling bied ‘n maklik-om-te-volg, betroubare inleiding tot die uiteenlopende onderwerpe wat in hierdie verpligte en uitdagende vak gedek moet word. Die leerdervriendelike styl ondersteun onafhanklike leer, prikkel nuuskierigheid vir die Wetenskappe en bou selfvertroue in die bemeestering van die inhoud.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)