The Answer Series
Die Antwoord Reeks Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568979
Die Antwoord Reeks Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV ISBN/SKU:9781920568979
Verified: ISBN/SKU:9781920568979
Ships in 4 - 6 working days
Couldn't load pickup availability
Die Antwoord Reeks Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV
Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem. Jy kry antwoorde met alle detail en bewysvoering, wat jou die geleentheid bied om jou eie foute reg te stel en sodoende te verbeter.
Hierdie 2-in-1-uitgawe sluit in:
- Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
- • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende voorbeelde en studiewenke vir elke onderwerp
- Gedetailleerde oplossings vir alle onderwerpe
- Eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s – om in ‘n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk
Ongeag wat jou vlak van selfvertroue in hierdie vak is, hierdie studiegids kan dit vir jou moontlik maak om bo jou verwagtinge te presteer, terwyl dit jou ook voorberei vir die volgende jaar se uitdagings.
