Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Infanta ISBN/SKU: 9780798169493

Infanta ISBN/SKU: 9780798169493

Regular price R 301.00
Regular price Sale price R 301.00
Sale Sold out

Ships From Us in 6-8 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Author: Deon Meyer

Een van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou weer beskikbaar! My naam is Bennie Griessel en ek is n alkoholis.Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met n lang lem en n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)