Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 4
Die Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Dit is ingedeel volgens die verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase en in Graad 4. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie.