NB Uitgewers
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 9 ISBN/SKU: 9781770029385
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 9 ISBN/SKU: 9781770029385
Verified: ISBN/SKU: 9781770029385
Ships in 7 - 10 working days
Couldn't load pickup availability
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 9
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Stories sluit in "Melina sing 'n noot" (Nataniel), "Potyster sweis nie" (P.G. du Plessis), "Ek is jammer" (E.K.M. Dido) en ander gedigte, ensomeer.
