Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 7 ISBN/SKU: 9781770029422

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 7 ISBN/SKU: 9781770029422

Regular price R 258.00
Regular price Sale price R 258.00
Sale Sold out

This is a backorder product. Estimated to ship from our warehouse in 12-15 business days.

With an estimated shipping date of

The More You Buy, The More You Save! Discounts will be automatically applied at checkout.

Read more about shipping costs

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 7

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 7 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.

Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. 

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)