d
Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 8 ISBN/SKU: 9781770029460

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 8 ISBN/SKU: 9781770029460

This is a backorder product. Estimated to be dispatched from our warehouse in 12-15 business days. With an estimated dispatch date of

Regular price R 267.00
Regular price Sale price R 267.00
Sale Sold out

Mix & Match and Save at Bob’s Books

Discover amazing savings when you shop across our wide range of high-quality books. Whether you're stocking up for school, building your personal collection, or buying in bulk, our Mix & Match offer gives you the flexibility to choose exactly what you need — and rewards you with great discounts.

Ozow Visa Maestro Mastercard Visa Electron

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leesboek Gr. 8

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 8 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.

Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. 

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)