Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Gr. 11 + CD
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se onderwysersgids
is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun. fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind. bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte. -ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir assessering, lesbeplanning en klaskamerpraktyk bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.