Enjoy multi-buy savings on all Previously Loved items!
Mix and match any books, CDs, movies, or board games.
Discounts apply automatically at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
💳 Secure Payment Options 💳
Powered by Bobpay
Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Gr. 7 + CD
Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 7 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.