Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Leerderboek Gr. 11 ISBN/SKU: 9781770028586

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Leerderboek Gr. 11 ISBN/SKU: 9781770028586

Regular price R 410.00
Regular price Sale price R 410.00
Sale Sold out

This is a backorder product. Expected to ship from our warehouse in 10-12 business days.

Expected to ship from our warehouse

The More You Learn, The More You Save! Purchase 1 or more books and start saving today. Mix and match subjects to build the knowledge you need while unlocking great discounts! Discounts will be automatically applied at checkout.

Read more about shipping costs

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Leerderboek Gr. 11

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Huistaal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.

Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid ineraktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdetyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.

Geniet hierdie piekfyn leerervaring!

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)