Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Leerderboek Gr. 4
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5.