Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysersgids Gr. 4 + CD ISBN/SKU: 9781770028470

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysersgids Gr. 4 + CD ISBN/SKU: 9781770028470

Regular price R 308.00
Regular price Sale price R 308.00
Sale Sold out

This is a backorder product. Expected to ship from our warehouse in 10-12 business days.

Expected to ship from our warehouse

The More You Learn, The More You Save! Purchase 1 or more books and start saving today. Mix and match subjects to build the knowledge you need while unlocking great discounts! Discounts will be automatically applied at checkout.

Read more about shipping costs

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysersgids Gr. 4 + CD

Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur

te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)