Skip to product information
1 of 1
NB Uitgewers

Prooi ISBN/SKU: 9780798177757

Prooi ISBN/SKU: 9780798177757

Regular price R 301.00
Regular price Sale price R 301.00
Sale Sold out

Ships From Us in 6-8 Business days.

Expected to ship from us latest by

Read more about shipping costs

Author: Deon Meyer

Griessel en Cupido soek nie dié yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag – op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?ure greed.


View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)