Skip to product information
1 of 1

Fisichem

Pythagoras Gr.11 KABV (CAPS) Afr

Pythagoras Gr.11 KABV (CAPS) Afr

Verified: ISBN/SKU:9781868631452

Regular price R 376.00 ZAR
Regular price Sale price R 376.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Out of stock

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Pythagoras 11 KABV (Afrikaans)

Pythagoras 11 KABV (Afrikaans) is ’n uitstekende en baie omvattende studiegids wat al die wiskunde dek wat leerders behoort te bemeester voordat hulle hul finale skooljaar aandurf.

Hierdie is ’n moet-hê vir alle Graad 11- en 12-leerders!

Die boek bevat talle vrae en antwoorde oor al die Vraestel 1 onderwerpe, naamlik:

  • Algebra (Uitdrukkings, Vergelykings en Ongelykhede)
  • Eksponente en Wortelvorme
  • Die Kwadratiese Funksie
  • Getalpatrone en Rye
  • Finansies, Groei en Afname
  • Funksies en Waarskynlikheid

Asook al die Vraestel 2 onderwerpe:

  • Statistiek
  • Analitiese Meetkunde
  • Trigonometrie
  • Euklidiese Meetkunde
  • Meting

ISBN: 978-1-86863-145-2


Grade: Grade 11
Language: Afrikaans

View full details