Skip to product information
1 of 1

Fisichem

Pythagoras Gr. 8 KABV (CAPS) Afr ISBN/SKU:9781868631513

Pythagoras Gr. 8 KABV (CAPS) Afr ISBN/SKU:9781868631513

Verified: ISBN/SKU:9781868631513

Regular price R 376.00 ZAR
Regular price Sale price R 376.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Out of stock

Quantity

💳 Secure Payment Options 💳

Powered by Yoco
Visa
Mastercard
American Express
Google Pay
Apple Pay

Pythagoras 8 KABV (Afrikaans)

Pythagoras 8 KABV (Afrikaans) is ’n uitstekende Wiskunde-studiegids uitgegee deur Fisichem Uitgewers en saamgestel deur Lorraine van Niekerk en Katie Müller — twee jong, dinamiese en toegewyde onderwyseresse wat ’n puik hulpmiddel vir Graad 8-leerders geskep het. Hierdie gids vorm deel van die gewilde Pythagoras-reeks, en ons sien reeds uit na Pythagoras 9 waaraan hulle tans werk!

Hierdie studiegids is aanvullend tot die leerders se klaswerk en gewone handboeke en bied die geleentheid om ekstra oefening te kry. Die oefeninge help leerders met hersiening en voorbereiding vir toetse en eksamens.

Elkeen van die vyf leeruitkomste en hul onderafdelings, soos voorgeskryf in die KABV-dokument, word volledig in twee of meer modules gedek. Elke module bestaan uit vier afdelings:

  • Kort bespreking: Die belangrikste teorie en tipiese voorbeelde.
  • Oefening A: Eenvoudiger probleme om kennis vas te lê.
  • Oefening B: Meer ingewikkelde probleme om begrip te verdiep.
  • Toets: Elke module sluit af met ’n toets. Leerders behoort vir hulself ’n tydsbeperking te stel — ’n goeie maatstaf is 1 minuut per punt.

Let wel: Sommige modules bevat ook ’n Oefening C. Dit geld vir modules met baie inhoud en help om die werk beter saam te vat en begrip te bevorder.

Die boek bestaan uit vier hoofdele:

  • Deel 1: Kort bespreking, oefeninge (vrae) en toetse vir elk van die vyf leeruitkomste en onderafdelings.
  • Deel 2: Drie volledige November-eksamenvraestelle.
  • Deel 3: Volledige antwoorde vir die oefeninge en toetse (met puntetoewysing).
  • Deel 4: Memorandums met puntetoekennings vir die eksamenvraestelle.

ISBN: 978-1-86863-151-3


Grade: Grade 8
Language: Afrikaans
No. of Pages: 234

View full details