1
/
of
1
Fisichem
Pythagoras Grd 12 KABV Afr ISBN/SKU:9781868631568
Pythagoras Grd 12 KABV Afr ISBN/SKU:9781868631568
Verified: ISBN/SKU:9781868631568
No reviews
Regular price
R 376.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 376.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Out of stock
Quantity
Couldn't load pickup availability
Pythagoras 12 KABV (Afrikaans)
Pythagoras 12 KABV (Afrikaans) is ’n uitstekende en baie omvattende studiegids wat al die wiskunde dek wat Graad 12-leerders moet bemeester voordat hulle hul finale matriekeksamen aandurf.
Hierdie is ’n moet-hê vir alle Graad 12-leerders!
Die boek bevat duidelike opsommings, praktiese voorbeelde en talle tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde oor al die voorgeskrewe onderwerpe:
- Eksponente en Logaritmiese Funksies
- Funksies en hulle Inverses
- Resstelling en Faktorstelling
- Patrone, Rye en Reekse
- Finansies, Toename en Afname
- Differensiaalrekening
- Waarskynlikheid
- Statistiek
- Analitiese Meetkunde
- Trigonometrie en Euklidiese Meetkunde
ISBN: 978-1-86863-156-8
Grade: Grade 12
Language: Afrikaans
No. of Pages: 376
