"Black Friday starts now!
Save 12% on all essential school and academic books, plus stationery – from now until 30 November. Don’t miss out!"
Studiewerkgids: Pad Na Jou Hart Gr. 10–11 EAT & HT (novel & film study) – SUITABLE FOR IEB ISBN/SKU: 9781776070718
Studiewerkgids: Pad Na Jou Hart Gr. 10–11 EAT & HT (novel & film study) – SUITABLE FOR IEB ISBN/SKU: 9781776070718
Ships From Us in 6-8 Business days.
Expected to ship from us latest by
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
- Agtergrondinligting oor letterkunde
- Bespreking oor die intrige.
- Kontekstuele vrae.
- Verduideliking van elke verhaalelement.
- 'n Letterkundige vraestel (met wenke)
- Filmstudie
- 'n Glossarium
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
ISBN/SKU: 9781776070718
Share
Let customers speak for us
from 102 reviewsPlatinum English Home Language Grade 4 LB ISBN/SKU: 9780636110137
Very happy with the book thank you bobs books
I'm happy with the service and delivery, no issues whatsoever. Will definitely buy from you in the future!!
Thank you for delivering just in time before we had to leave for Eswatini.
A very handy tool to prepare for grade 10 English examination. I am impressed.
Best service
Service fast and professional. No stress , no headache.
I'm very happy with all of the books
Platinum Wiskunde Graad 7 LB ISBN/SKU: 9780636141421
Thank you for the good delivery, I am satisfied!
Great service
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 2 Leerderboek ISBN/SKU: 9780636128606
Afrikaans… geniet dit! Werkboek 2 (Additional language) ISBN/SKU: 9781920008161
Platinum Natural Sciences and Technology Grade 5 LB ISBN/SKU: 9780636135536