Busy Period Notice: As we head into our busy period, January - February, email is currently the quickest way to reach us. Please send us an email with any queries and we’ll get back to you as soon as possible. Phone calls will be answered where possible.
Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek ISBN/SKU: 9780796058867
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied inhoud in eenvoudige taal aan • Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun • 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word.