Penguin Books
Weefselsoute vir Heilsaamheid ISBN/SKU:9781770077744
Weefselsoute vir Heilsaamheid ISBN/SKU:9781770077744
Verified: 9781770077744
Ships in 4 - 6 working days
The More You Buy, The More You Save! Buy 3 or more school or academic books and start saving up to 12%. Mix and match across titles — discounts are automatically applied at checkout.
Couldn't load pickup availability
Weefselsoute vir Heilsaamheid ISBN/SKU:9781770077744
Author: Margaret Roberts
About the book: Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. 
Weefselsoute - ook bekend as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.

 
               
    